GUSTAV DE VRIES PROKUREURS INGELYF vredendal attorneys
Areas van die Reg waarin ons praktiseer
Die volgende is 'n kort uiteensetting van sommige van die dienste wat ons bied:
Familiereg
Die veld van Familiereg is wyd, en het te doen met die verhouding tussen persone wat aan mekaar verwant is deur bloed of op grond van ander oorsake.
Hierby ingesluit is onder andere die volgende:
-
Egskeidings;
-
Gesinsgeweld interdikte;
-
Toegang tot kinders
Eiendomme
​
Kontak ons vir hulp met die koop en verkoop van eiendomme, sowel as huurkontrakte, uitsettings en ander aangeleenthede wat hiermee verband hou.
​
Strafreg
Indien u, 'n vriend of familielid in die moeilikheid is met die gereg en hulp benodig, kontak ons.
Ons kan help met onder andere die volgende:
-
Borgaansoeke;
-
Verhore;
-
Appélle
Siviele Litigasie
​
Van aanmanings tot invorderings, van die instel van verrigtinge tot die verdediging daarvan - ons sal u kan bystaan met enige siviele dispuut waarin u betrokke mag wees.
Arbeidsreg
​
Ons. behartig alle aspekte van arbeidsreg; van die opstel en nagaan van dienskontrakte, tot geskilbeslegting en bystand met CCMA sake. Ons verteenwoordig beide werkgewers en werknemers.
​
Kontrakte
Ons help graag met die opstel en nagaan van geskrewe kontrakte.
Dit sluit in die koop en verkoop van eiendom, ooreenkomste tussen privaat partye of besighede, asook enige ander tipe kontrakte.
Boedels
​​
Van die beplanningsfase, tot die opstel van testamente, tot die afhandeling van bestorwe boedels - kontak ons enige tyd vir hulp.​