Ons Firma

 

'n Klein bietjie agtergrond

 

Gestig in 2015, is ons alreeds 'n gevestigde, firma firma in die wyer Vredendal-area.

 

Ons is gedryf deur gesonde familie-geörienteerde, Christelike beginsels - met 'n passie vir mense.

 

Ons doelstelling is om alle kliënte vinnig, professioneel en volledig tot diens te wees en sodoende te bou aan ons reputasie as een van die vooraanstaande plattelandse praktyke.

 

 

VOLG ONS:

  • w-facebook